Trompsburg Primêre Skool 圖標

5.62.6 by AppFabriek


2017年10月27日

關於Trompsburg Primêre Skool

中文(繁體)

該應用提供的信息為家長和學校的學生。

Trompsburg Primêre Skool streef om 'n toonaangewende Christelike Afrikaanse Skool te wees, waar elke leerder in totaliteit ontwikkel word.

Die doel van die Trompsburg Primêre Skool se toepassing is om inligting van die skool aan ouers, leerlinge, oud-leerlinge en besoekers deur te gee.

Die meer oor funksie dui aan op ‘n kaart waar die skool geleë is. Daar is ook ‘n kontaknommer, epos adres en ‘n skakel na die Facebookblad en webwerf van die skool.

Die akademie funksie dui die skool se verskeidenheid vakke aan wat aangebied word.

Die sport funksie dui aan watter sportsoorte by die skool aangebied word, asook prestasies deur die leerlinge.

Die kalender funksie dui die datums aan van al die skool se gebeure en funksies.

Die Trompetter funksie is die skool se nuusblad wat elke Vrydag gepubliseer word.

Die kultuur funksie dui die skool se kultuuraktiwiteite aan asook uitslae wat behaal word deur die leerlinge.

Die koshuis funksie dui aan wie die koshuisouers en die res van die personeel by die koshuis is met kontaknommers.

Die personeel funksie dui aan wie al die onderwysers by die skool is en in watter vakke hul onderrig.

Die fotos funksie wys hoe die skool lyk asook fotos van sport en kultuur gebeure.

Die Lubbe Mini Mark funksie is die skool se hoof borg en dit is hul advertensie met kontaknommers.

Die Soute kabouter funksie gee inligting en ‘n kontaknommer deur vir die kleuterskool.

Die reünie funksie gee inligting vir oud-skoolliere rondom die skool se reünie in 2016.

最新版本5.62.6更新日誌

Last updated on 2017年10月27日

Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!

翻譯中...

更多應用信息

最新版本

請求 Trompsburg Primêre Skool 更新 5.62.6

上傳者

Thet Htoo Aung

系統要求

Android 4.0.3+

更多

Trompsburg Primêre Skool 螢幕截圖

評論載入中...
語言
語言
搜索中...
訂閱APKPure
第一時間獲取熱門安卓遊戲應用的首發體驗,最新資訊和玩法教程。
不,謝謝
訂閱
訂閱成功!
您已訂閱APKPure。
訂閱APKPure
第一時間獲取熱門安卓遊戲應用的首發體驗,最新資訊和玩法教程。
不,謝謝
訂閱
成功!
您已訂閱我們的郵件通知。