關於NetNuus
'N免費提供Afrikaanse nuus應用:地圖EN kragtige nuus笏aanhou列伊。
NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.
更多應用信息
最新版本3.4.3更新日誌
Last updated on 2021年06月04日
Ons het ‘n paar verbeteringe aangebring sodat jou app-ervaring net soveel beter kan wees. Geniet! Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling.
---
ENGLISH We made a few fixes to improve the overall app experience. Enjoy! We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
NetNuus 螢幕截圖
相關標籤
其他平台版本

為 NetNuus 留下評論
新增評論





