Storierak 아이콘

2.2 by NB Publishers


Sep 18, 2016

Storierak 정보

한국어

Storierak is designed for tablets and has wonderful African children's books.

Die Storierak Toepassing is gratis om af te laai en spesiaal ontwerp vir jou iPad, iPad-mini en Android-tablet vir maksimale leesgenot vir kinders.Dit bevat wonderlike Afrikaanse kinderboeke, geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Daar is stories om van te kies en te keur soos oulike Rympies vir Pikkies en Peuters, Bennie Boekwurm se stories, Liewe Heksie se groot reeks stories, Tjiff en Tjaff se mannewales, Ons eie Kleuterbybel én die gewilde Storiemuis-reeks van Leon Rousseau. Daar is puik voorlesings deur bekende stemkunstenaars soos Joanie Combrink, Chris Cameleon, Margit Meyer-Rodenbeck (Dowwe Dolla) en vele meer. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word. Laai die oulike Toep. nou af op jou iPad, iPad-mini of Android-tablet en kry jou eerste boek ook heeltemal verniet!Storierak bevat lekker bykomstighede:- Elke storieboek het twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto op die eerste bladsyNuwe Afrikaanse kinderboeke verskyn elke maand. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak en hou van ons op die Facebook-blad https://www.facebook.com/Storierak.Kontak ons gerus met enige navrae by storierak@nb.co.za. Lekker lees!Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers: www.nb.co.za

최신 버전 2.2의 새로운 기능

Last updated on Sep 18, 2016

• Probleme met registrasie op sekere tablette reggestel
• Ander fout regstellings en spoed verbeterings

번역 로드 중...

추가 앱 정보

최신 버전

Storierak 업데이트 요청 2.2

업로드한 사람

وحيد كمال

필요한 Android 버전

Android 4.1+

더 보기

Storierak 스크린 샷

댓글 로드 중 ...
언어
언어
검색 중...
APKPure를 구독하십시오
최고의 Android 게임 및 앱의 초기 릴리스, 뉴스 및 가이드에 액세스하는 첫 번째 사람이 되십시오.
고맙지 만 사양 할게
가입하기
성공적으로 구독!
당신은 이제 APKPure에 가입되었습니다.
APKPure를 구독하십시오
최고의 Android 게임 및 앱의 초기 릴리스, 뉴스 및 가이드에 액세스하는 첫 번째 사람이 되십시오.
고맙지 만 사양 할게
가입하기
성공!
당신은 이제 우리의 뉴스 레터를 구독하고 있습니다.