Radio Pretoria is in 1993 as ‘n Artikel 21 Maatskappy gestig met die doel om in diens van sy teikengehoor te staan. Radio Pretoria is dus nie ingestel op winsbejag nie, maar is ‘n gemeenskapsradio wat gelisensieer is om die Boere-Afrikaner gemeenskap te bedien. Persone wat belangstel om lede van die Maatskappy te word kan op die voorgeskrewe vorm aansoek doen.
最新バージョン 2.0 の更新情報
Last updated on 2015年12月16日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Radio Pretoria
2.0 by NetDynamix - Work, Play, Dream
2015年12月16日