از برنامه APKPure استفاده کنید
نسخه قدیمی APK Boer soek 'n gras را برای اندروید بگیرید
Gras identifikasie program met waardevolle inligting veral vir wild en veeboere.
Boer soek 'n gras" is 'n selfoon program wat enige iemand help om gras te identifiseer en wat inligting verskaf oor die spesies. Die program is veral waardevol vir wild en vee boere wat natuurlike veld vir weiding gebruik. Omdat gras sulke goeie indikators van bogrond en weiveld kondisie is, is dit vir die wild en veeboer baie belangrik dat hy grasspesies kan identifiseer en weet wat dié spesies aandui.Last updated on 27/03/2016
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
بارگذاری شده توسط
Kim Khánh
نیاز به اندروید
Android 4.0.3+
دسته بندی
گزارش
Boer soek 'n gras
5.55.14 by AppFabriek
27/03/2016