Usar la aplicación APKPure
Obtener Deelskema/Sectional Title versión histórica en Android
La información relativa a el alojamiento en la configuración de la sección Título.
Ingrypende veranderinge is besig om in die Deeltitle Industrie plaas te vind waarvan min mense bewus is. Die funksie van die Toep is om die onderskeie Wette, Regulasies en Reëls gemaklik aan gebruikers voor te hou sodat hulle hulself op hoogte kan bring aangaande hul regte in terme van dispute en gedrag van ander inwoners. ‘n Skakel word verskaf na die nuut ingestelde regeringsinstansie CSOS – Community Scheme Ombud Service asook na NAMA – National Association for Managing Agents. Ander funksies word in die vooruitsig gestel maar sal bygevoeg word soos die Toep vorder. Die Toep het Afrikaanse en Engelse inhoud maar die webtuistes waarna geskakel word is vanselfsprekend net Engels.Last updated on 25/07/2016
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Requisitos
4.0.3 and up
Categoría
Reportar
Deelskema/Sectional Title
5.60.3 by AppFabriek
25/07/2016