Startpagina » Apps » Tools » GO Toetsbord - EMOJI

De beschrijving van GO Toetsbord - EMOJI

Geniet elke keer wat u tik! Top #1 posisie toetsbord in Google Play-mark!
GO Toetsbord is ‘n Emoji Gratis toetsbord wat beter outo-regstelling en 'n gebruikersvriendelike koppelvlak bied. Dit ondersteun 60 + tale en die taalpoel word uitgebrei soos u versoek. Die simbole op die toetsbord is versoenbaar met al die gewilde nutsprogramme, insluitend SMS, Gmail, Whatsapp ens. Die mees belangrike: Ons luister na u, en laat ons weet!

Kenmerke:
Gratis 800+ Emojis en ander oulike glimlaggesiggies-ontploffing (ʘ‿ʘ)
Dit kos niks om ‘n pak of 800+ oulike emoticons, emojis, en glimlaggesiggies te gebruik nie. Hulle is in verskillende kategorieë gegroepeer sodat u dit regtig vinnig kan vind! En nog emojis kom!

Kleurvolle temas en nuttige inproppe
Daar is 10000+ kleurvolle temas op die mark wat versoenbaar is met die GO Toetsbord en ons lewer elke week nuwe temas! U kan kies om tussen u vriende uit te staan.
Plus, ons het ‘n paar kenmerke om u tik vinniger en meer pret te maak. U moet eenvoudig net die stem-insette en stemopnemer probeer.

Hoogs-konfigureerbare nutsbalk in toetsbord-area
Wil u met een kliek al die emoji emoticons kry of die bladsy redigeer? Ons nutsbalk verskaf twee pasgemaakte kortpad-invoere wat aanpas by u tikgewoonte. U s in staat om dit te eniger tyd te stel en te verander.

Woordkorreksievoorstellle
GO toetsbord is slim genoeg om tikfoute te herken en korreksievoorstelle aan u te verskaf wanneer die korreksievoorstelle-funksie aangeskakel is. Slordige tikwerk is iets van die verlede.

Verskillende uitlegte, ondersteuning vir tablettoestel en gebaretik
Dit verskaf verskillende uitlegte soos QWERTY, QWERTZ and AZERTY vir telefoonmodus en ander uitlegte spesifiek vir bloktablet. U kan ook u vinger oor die skerm gly vir vinnnige invoer.

Tikpret en gratis stellings
U kan gratis u eie agtergrondsprente stel, en ook ‘n stemopnemer gebruik om u stem te verander na ‘n ander klank. Dt is soooveel pret om aan u vriende te stuur. Probeer dit!

Vertroulikheid
Ons sal nooit u persoonlike inligting versamel nie, insluitend kredietkaartinligting ensovoorts.
U kan egter moontlik ‘n waarskuwing ontvang wanneer u die GO Toetsbord aktiveer wat sê “Hierdie toetsbord mag moontlik u persoonlike data versamel.” Die waarskuwingsboodskap is ‘n standaardboodskap in Android vir ENIGE derdeparty-toetsbordnutsprogram, dus hoef u nie bekommerd te wees nie.

Vrae
1. Hoe aktiveer ek die GO Toetsbord op my selfoon?
Step 1: kliek die GO Toetsbord-ikoon om oop te maak, kliek om die GO Toetsbord te aktiveer, en stel as die verstek;
Step 2: kry enige invoerboks en dit is reg om te werk!

Ondersteunde tale

Volg ons asseblief op Facebook: http://goo.gl/kLxbSl

Gebruik van hierdie nutsprogram word beheers deur ons diensvoorwaardes: http://www.goforandroid.com/af/diensvoorwaardes.html
Vertroulikheidsbeleid: http://www.goforandroid.com/af/vertroulikheidsbeleid .html

GO Toetsbord - EMOJI 3.60 Update

2019-09-27
Experience improved and some bug fixed

GO Toetsbord - EMOJI Tags

Add Tags

By adding tag words that describe for Games&Apps, you're helping to make these Games and Apps be more discoverable by other APKPure users.

Additional Information

Categorie: Gratis Tools APP

Publiceerdatum:

Laatste Versie: 3.60Verzoek update van GO Toetsbord - EMOJI

Verkrijgbaar via: Verkrijg GO Toetsbord - EMOJI via Google Play

Benodigdheden: Android 4.1+

Melden: Rapporteer als ongepast

Advertisement
 
Previous versions
gelijk aan GO Toetsbord - EMOJI
More From Best Free Video Editor & Video Maker Dev
Discover
Comment Loading...
Reageer als eerste.
Aan het zoeken...