Home » App » Libri e consultazione » Afrikaans Bybel
Icona Afrikaans Bybel

Afrikaans Bybel

4.0 for Android

biblia

La descrizione di Afrikaans Bybel

Miljoene mense gebruik ‘n app om die Bybel te lees. Dis nooit te laat om die Woord van God te hoor nie, nou beskikbaar op jou foon in jou eie taal.

Laai nie Bybel in Afrikaans af, spesiaal ontwerp vir Afrikaanse sprekers in Suid Afrika, Namibië, Botswana en Zimbabwe.

Jy kan nou ons app gebruik om die Woord van God deel te maak van jou daaglikse lewe. Laai ons Afrikaanse Bybel af en ontvang toegang tot die Woord van God waar ook al jy is. Geniet hierdie akkurate en verstaanbare vertaling in moderne Afrikaanse taal.

Laai dit gratis af op jou mobiele toestel: jy sal sien hoe wonderlik dit is om die Bybel altyd binne bereik te hê.

Die Afrikaanse Bybel bestaan uit 39 boeke in die Ou Testament (Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri, Deuteronomium, Josua, Rigters, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, 1 Konings, 2 Konings, 1 Kronieke, 2 Kronieke, Esra, Nehemia, Ester, Job, Psalms, Spreuke van Salomo, Prediker, Hooglied van Salomo, Jesaja, Jeremia, Klaagliedere van Jeremia, Esegiël, Daniël, Hosea, Joël, Amos, Obadja, Jona, Miga, Nahum, Habakuk, Sefanja, Haggai, Sagaria, Maleagi)

Die Nuwe Testament bestaan uit 27 boeke (Matteus, Markus, Lukas, Johannes, Die Handelinge van die Apostels, Romeine, 1 Korintiërs, 2 Korintiërs, Galasiërs, Efesiërs, Filippense, Kolossense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus, 2 Timoteus, Titus, Filemon, Hebreërs, Jakobus, 1 Petrus, 2 Petrus, 1 Johannes, 2 Johannes, 3 Johannes, Judas, Die Openbaringe aan Johannes)

Laai die Afrikaanse Bybel af en laat God toe om jou in jou daaglikse lewe te lei!

Afrikaans Bybel Tags

Additional Information

Categoria: Gratuita Libri e consultazione APP

Data pubblicazione:

Uploaded by: Ferdinand

Ultima versione: 4.0Richiedi aggiornamento Afrikaans Bybel

Available on: Ottieni Afrikaans Bybel su Google Play

Requisiti: Android 4.1+

Segnala: Segna come inappropriata

Advertisement
 
Versioni precedenti
Simile a Afrikaans Bybel
Altro dallo biblia
Consigliate
Commento Loading...
Diventa il primo a commentare.
Ricerca...